'n Ondersoek na genderpolitieke kwessies in die kortverhale van Rachelle Greeff
- Authors: Gelderblom, Zel-Marí Kato
- Date: 2020
- Subjects: Women -- Political activity
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: http://hdl.handle.net/10948/50756 , vital:42666
- Description: Hierdie verhandeling fokus op die genderpolitieke kwessies in die volgende geselekteerde kortverhale van Rachelle Greeff; “Borste en bandiet”, en “Snaaks watter simpel goed mens onthou”, uit die bundel Die rugkant van die bruid (1990), sowel as “Eters anoniem”, uit die bundel Onwaarskynlike Engele (1993). Die hoofdoel van die studie was om die essensies van genderpolitiek soos deur Greeff aangetoon, te bepaal ten einde die geslagsposisie van die hedendaagse vrou te belig. Daar is gekyk na die manier waarop Rachelle Greeff die fokus op die liggaamlikheid en spesifiek die uiterlike van die vrou plaas, sowel as die manier waarop Greeff stereotipes en taboes rondom die vrou afbreek. Judith Butler se genderteorie is gebruik om hierdie genderpolitieke kwessies te ondersoek, te bespreek en te analiseer. Hierdie is volgens my kennis die eerste verhandeling wat oor Rachelle Greeff se werk handel.
- Full Text:
- Date Issued: 2020
Chinatown
- Authors: Kamfer, Ronelda S.
- Date: 2020
- Subjects: Afrikaans poetry -- 21st century
- Language: Afrikaans
- Type: text , Thesis , Masters , MA
- Identifier: http://hdl.handle.net/10962/142375 , vital:38074
- Description: Creative work portfolio.
- Full Text:
- Date Issued: 2020
Disco
- Authors: Trantraal, Nathan
- Date: 2020
- Subjects: Kaaps , South African fiction (English) -- 21st century , South African poetry (English) -- 21st century , Afrikaans fiction -- 21st century , Afrikaans poetry -- 21st century
- Language: Afrikaans , English
- Type: text , Thesis , Masters , MA
- Identifier: http://hdl.handle.net/10962/145217 , vital:38419
- Description: Creative writing portfolio.
- Full Text:
- Date Issued: 2020